Successfully reported
+13

1 Harbour Way

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Harbour Way, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 970 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

1 Harbour Way is 'n bekoorlike selfsorghuis in Gansbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek. Hierdie huis bied 'n uitsig oor die vissershawe en is naby restaurante, kroeë en winkels in die area.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n sitarea en 'n uitsig oor die hawe. Daar is 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel.

Aktiwiteite in die area wat gaste kan geniet sluit haaihokduik, walviskyk, boottoere, besoek aan die strande en staproetes in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolanda K
Besigheidsreis
5.0
Nee, jammer, dit was vir werk. Baie vriendelike gasvrou, plekkie baie netjies.
Apr 2025
Abigail C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Dit was baie lekker!
Mrt 2025
Ilzé D
5.0
Relaxing, beautiful views and clean. I traveled with my mother-in-law for a family wedding. We had a lovely time. The unit was spotless...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Roline W
Gesin met klein kinders
4.8
Super! We loved our visit! The place was so beautifully decorated and everything was easy to find. It was raining for most of the weeke...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Raymond H
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker by die see! Baie sentraal geleë in Gansbaai. Lekker om orals te kan stap: restaurante, winkels, die hawe en see alles bymekaar. Opsie van 2 bra...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Harbour Way, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Harbour Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 970
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 970
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Harbour Way, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad2cc1be68de65e8badb00e38bdca970da4d95a6cf1784b6c4a52413f40d90ab342fc1e47518bca85d83aa75d7e7cc7e870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 1 Harbour Way Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.58302 19.349206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang