1 Hillside Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1 Hillside Penthouse is 'n moderne selfsorghuis op die hoogste verdieping van 'n tripelverdiepingeiendom in Vishoek, en bied slaaplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Beide hierdie seefront-slaapkamers lei na 'n uitgestrekte stoep.
Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n oond, kookplaat en yskas-vrieskas toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n uitsig oor die see en op die berg. Die leefarea het vollengte stapeldeure en lei na 'n stoep. WiFi is ook beskikbaar.
Verder is daar 'n gasbraai buite wat handig te pas kom tydens beurtkrag. Daar is ook 'n lieflike gemeenskaplike tuin aan die agterkant van die eiendom en maak voorsiening vir gaste wat van pottebakkery hou, en toegang kan via trappe vanaf die kombuis verkry word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang