1 Marichel
Beskrywing
Verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat almal en suite is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens, beide hierdie en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het lugversorging in 3 van die kamers en plafonwaaiers regdeur die woonstel. Die woonstel het 'n aparte TV-sitkamer, 'n oopplan volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea, tweede sitarea, wat lei na 'n baie groot stoep met 'n sitarea en eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Addisionele gaste kan teen 'n ekstra koste in die eenheid akkommodeer word, maar dit moet met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang