1 Oak Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Oak Lodge bied skoon en gerieflike verblyf in die klein dorpie Mashawana in Thohoyandou.
Verblyf word gebied in Budget-, Standaard- en Luukse Kamers, asook selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier of lugversorging en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.
Die lodge het 'n groot eetkamer met 'n kroeg, buitelug-swembaddens, braaigeriewe, 'n kinders se oerwoudgimnasium en 'n tuin. Parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phathu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Gaste dink 1 Oak Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang