Cape Town Condos
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Town Condos is in Woodstock se Albertweg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met uitsigte oor Kaapstad-hawe.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed met luukse perkallinne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Wi-Fi is beskikbaar.
Die woonstelgebou beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n onthaalsitkamer op die eerste verdieping. Veilige motorhuisparkeerplek is op die perseel beskikbaar, en word deur toegangskaarte verkry. Toegangskaarte is ook beskikbaar vir toegang tot die gemeenskaplike areas binne die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Capetown Condos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang