Successfully reported
+29

1 On Lakeview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 On Lakeview is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf toeriste óf korporatiewe reisigers, want dit is naby baie geriewe en besienswaardighede en spog met 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n toegeboude patio met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie woonstel is naby gewilde koffiewinkels asook talle restaurante en winkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 1 On Lakeview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b44cfd40ba504a5ad72019f32f67884f8727af0f26fb2a5ece7d7053c04f0d5be575f3136dbb4289cc27d74c68df844c478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 90 Haymeadow Crescent Lakeview 1 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.797332355171 28.323224704345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang