1 On Lakeview
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 On Lakeview is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers aangesien dit naby geriewe en besienswaardighede is en met 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad spog.
Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Soon wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby gewilde koffiewinkels, talle restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
- Gaste dink 1 On Lakeview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Haymeadow Crescent, Lakeview 1, Faerie Glen, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang