1 On Wilderness
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 295 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
1 On Wilderness is op die eienaar se eiendom in Fraai Uitsig geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir enigiemand wat 'n kuswegbreek benodig.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl 'n enkelslaapbank ekstra slaapplek vir 1 kind bied. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. 'n Sentrale 4-sitplek etenstafel voltooi die area. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank, stoele en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye buite op die dek geniet, kompleet met buitemeubels en 'n braai. Vir gaste wat die area wil verken, is Klein Brak-strand 2,2 km ver, terwyl Reebok-strand 2,4 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 On Wilderness het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang