1 on York - Unit 60B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York Street, 1 on York Unit 60B, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 on York - Unit 60B is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n ontwikkeling in George, Wes-Kaap. Die woonstel is ontwerp vir gemak en bied 'n stylvolle toevlugsoord in die hartjie van die Tuinroete. Die eenheid bied maklike toegang tot die Outeniekwaberge, ongerepte strande en baie besienswaardighede in die area. Hierdie eenheid is perfek vir reisigers wat gerief, elegansie en ontspanning soek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek, perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Verder het gaste toegang tot 'n ingeboude braai-area en die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 18
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- York Street, 1 on York Unit 60B, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 on York - Unit 60B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York Street, 1 on York Unit 60B, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang