Successfully reported

1 on York - Unit 72

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Carol V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en gerieflik, ons het baie gemaklik gevoel. Baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Quick and easy overnight. Well appointed and tidy unit for the family to overnight in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucresia P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Netjies plek. Goeie kliëntediens. Was goed om daar te wees. Lekker plekkie en baie skoon. Perfek vir my gesin. Net die slide door kon nie sluit nie, ek het aangemeld en 'n foto gestuur na die agent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Orelia L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Gerieflik en veilig. Netjiese, gerieflike verblyf met veilige parkering. Iets om jou bagasie vir een nag op te sit sal nice wees. Matte sal ook warmte skep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Alles splinternuut en skoon! Skoon, splinternuwe blyplek met al die elektriese toebehore wat jy mag nodig hê! Het egter nie besef dit is 'n woonstelkompleks nie, met die gevolg dat dit nogal raserig was. Konstruksie van die kompleks is ook nog nie klaar nie, dus kan veiligheid 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ravi R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Neat, fresh, nice. Very beautiful unit, everything was very clean. The only concerns we had were that for such a high-priced apartment, the appliances were not up to standard and we were told we would get a mountain view but didn't. Some of the kitchen items were disappointing. Overall, it was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chantelle
1 on York - Unit 72
You have a mountain view and the most amazing sunsets. Location is one of the most sought-after locations in George.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 18

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York Street, 1 on York, Unit 72, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd910d7d36d1a242db4dd9ab281a60d7c7f2d9fdca33e928cee49ee706def8b492a81eece3f2888051999f8c90cbaddc67ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 York Street 1 on York, Unit 72 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977133663447 22.441842261332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang