Successfully reported
+13

1 on York - Unit 72

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York Street, 1 on York, Unit 72, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 On York - Unit 72 is 'n stylvolle vakansiewoonstel in die skilderagtige hartjie van George. Hierdie moderne toevlugsoord is perfek vir gesinne of groepe en word deur die natuur omring. Die verblyf is in 'n veilige, kindervriendelike kompleks geleë en het 24 uur-sekuriteit.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, een het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander een het net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon het 'n asemrowende berg-uitsig, etenstafel en braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, welige tuin en braaigeriewe.

Die verblyf is naby besienswaardighede, soos die Lakes Area Nasionale Park, 32 km ver, en Botlierskop Privaat Wildreservaat, 41 km ver. George-lughawe is net 8 km.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Carol V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik, ons het baie gemaklik gevoel. Baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Aug 2025
Rebecca T
Gesin met klein kinders
5.0
Quick and easy overnight. Well appointed and tidy unit for the family to overnight in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lucresia P
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies plek. Goeie kliëntediens. Was goed om daar te wees. Lekker plekkie en baie skoon. Perfek vir my gesin. Net die slide door kon nie sluit nie, e...
Sien meer
Mei 2025
Orelia L
Gesin met tieners
4.4
Gerieflik en veilig. Netjiese, gerieflike verblyf met veilige parkering. Iets om jou bagasie vir een nag op te sit sal nice wees. Matte sal ook warmte...
Sien meer
Aug 2025
Liesl B
Saam met lewensmaat
4.2
Alles splinternuut en skoon! Skoon, splinternuwe blyplek met al die elektriese toebehore wat jy mag nodig hê! Het egter nie besef dit is 'n woonstelko...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 18

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • York Street, 1 on York, Unit 72, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 on York - Unit 72 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York Street, 1 on York, Unit 72, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd910d7d36d1a242db4dd9ab281a60d7c7f2d9fdca33e928cee49ee706def8b492a81eece3f2888051999f8c90cbaddc67ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 York Street 1 on York, Unit 72 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977133663447 22.441842261332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang