Successfully reported

1 on Tambotie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Roxanne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Eat, organised, peaceful and perfect. The apartment was neat, organised and equipped with essentials. Very nice area and overlooks the sea. Close to shops and restaurants - not walking distance though (too many hills).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en modern met 'n baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was vir my asemrowend mooi daar. Ek het lieflik ontspan. Ek het baie lekker gebly. Dit was veilig en baie ontspannend. Ek sal beslis weer daarnatoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en bekostigbaar met 'n baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peacefully. We enjoyed our stay. Nice and quiet, perfect getaway location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi Megan Thank you for your review. Please visit again. Ina

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Volkome tevredenheid. 1 on Tambotie is lekker ruim, netjies en skoon. Alles werk en ons kon onsself lekker inrig. Die uitsig vanaf die perseel is iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Omgewing baie stil en veilig. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing overnight stay! Wonderful overnight stay. Stunning accommodation! Two lovely workstations if you need to work, beautiful views. Very well organised flat with everything you need. 5 min drive to the parkrun and lovely market.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Definitief 'n weer kom kuier! Dis huis weg van jou huis. Het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Netjies, goed toegerus, veilig, pragtige uitsig, naby winkels en strandfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie mooi plek. Dit is 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Daar is 'n mooi uitsig van die see. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Tambotie Avenue, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8bd5c56f8cb4f82220966184a556b18fd36f163607dc3cf604e91b4ae507708f0d0ef7e464c5bd0b30653715e35dd4f89e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang