22 Park Lane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Weaver Crescent, Yellow Wood Park, Durban, 4011, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
22 Park Lane is 'n dupleks in Durban. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende en privaat wegbreek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte bed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Ontspan buite in die tuin en geniet 'n al fresco-maaltyd. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Weaver Crescent, Yellow Wood Park, Durban, 4011, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Weaver Crescent, Yellow Wood Park, Durban, 4011, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang