Successfully reported
+21

1 St Estian Villa Beach Front

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

1 St Estian Villa is 'n selfsorghuis in Lawrence Rocks van Margate. Hierdie kuseiendom bied see- en stranduitsigte en kan tot 8 gaste akkommodeer.

Die villa bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad en stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Bykomende geriewe sluit in 'n privaat balkon, 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter vir die gebruik van lugversorgers en die jacuzzi, en parkering op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Panorama Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcd155d54fcca1cddb3ba8858d79688a8ff756ca0e18875af9926138207739cbe9b50e643ded0ddb8f65d29213f21ef8b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) Panorama Drive Lawrence Rocks 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.872300323387 30.366160676196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang