1 Waterkant Luxury
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 142 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Waterkant Luxury is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat in De Kelders geleë is, met see- en berguitsigte en 'n entjie van die strand af geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n houtkaggel. Vir vermaak is 'n TV met Apple TV+, Netflix, Amazon Prime Video, en toegang tot gratis Wi-Fi beskikbaar. Daar is ook 'n toegewyde werkspasie vir diegene wat werk moet inhaal.
Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Die patio het stapeldeure wat na 'n houtdek oopmaak. Die huis het 'n agtertuin, buite-sekuriteitskameras en gaste word parkeerplek van die straat af aangebied.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 48
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Waterkant Luxury het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang