10 @ St Blaize Terrace
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
10 @ St Blaize Terrace is in Mosselbaai aan die kus geleë en stapafstand van die hawe af, en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is Love Cross Viewpoint 2,1 km ver, en Santos-strand is 2,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang