10 Driftwood
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 56B Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            10 Driftwood is 'n selfsorg-eenheid op die derde verdieping in die Driftwood-kompleks, KwaZulu-Natal. Geleë aan die kant van die gebou, bied die eenheid ononderbroke see-uitsigte en verhoogde privaatheid met slegs een aangrensende eenheid.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied see-uitsigte, gemaklike sitplek, gratis WiFi en HP DStv. Die eetarea het 'n houttafel met 8 sitplekke. Die eenheid beskik ook oor 'n privaat balkon met 'n Weber-braai, 'n toesluitmotorhuis en 'n rugsteun-omskakelaar.
Die Driftwood-kompleks bied 'n omheinde swembad, 'n opgeknapte tennisbaan, veilige gasteparkering en 'n 24-uur-gemonitorde sekuriteitstelsel met bewegingskameras. 'n Strandhek bied direkte toegang tot die strandpaadjie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit swemstrande, winkelsentrums, restaurante, gholfbane en natuurreservate in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 56B Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Driftwood het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 56B Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang