It was a beautiful place but terribly untidy and lacking cutlery and crockery.
The house itself was beautiful, but I have never experienced a place that was so poorly cleaned in my life. We arrived and my one daughter's bathroom had a women's 'panty' left over from the previous people. Empty toilet rolls in the bin and by the toilet and shower there was a ball of black hair on the floor, as well as pieces of glass. In my other daughter's room there were old sweets and papers under the bed and pieces of toilet paper on the floor. Three of the bathrooms' showers had no doors (missing). The 'guest towels' were not in the bathrooms or rooms and were lying in a pile on the dining room table, and there was no mirror in any of the rooms. Only one room had a mirror on the floor! There were only four steak knives in the house that is supposed to accommodate ten people, three wine glasses, two beer glasses, and one small soda glass that was cracked. Basically there was nothing that was ten or even close to ten (the place accommodates ten people). You can't believe you pay so much and have to drive so far and the minimum standards were not met.
Pragtige plek gewees maar verskriklik onnet en gebrek aan breek- en messe goed.
Die huis self was pragtig gewees, maar het nog nooit in my lewe 'n plek beleef wat so sleg skoongemaak was nie. Ons het daar aangekom en my een dogter se badkamer het 'n vroue 'pantie' agtergebly van die vorige mense. Leë toiletrolle in die vullisblik en by die toilet en die stort het 'n bol swart hare op die vloer gelê, sowel as glasstukke. In my ander dogter se kamer het ou lekkers en papiere onder die bed gelê en toiletpapierstukke op die vloer. Drie van die badkamers se storte het nie deure gehad nie (gebrek). Die 'gastehanddoeke' was nie in die badkamers of kamers nie en het op 'n hoop op die eetkamertafel gelê, en daar was nie 'n spieël in een van die kamers nie. Slegs die een kamer het 'n spieël op die vloer gehad! Daar was slegs vier steakmesse in die huis wat veronderstel is om tien mense te akkommodeer, drie wynglase, twee bierglase, en een klein koeldrankglas wat gekraak was. Basies was daar niks waarvan daar tien was of eers naby tien nie (die plek akkommodeer tien mense). Mens kan nie glo dat mens soveel betaal en ver moet ry en daar is nie aan minimum standaarde voldoen nie.
Address: Pecanwood Drive, Pecanwood Golf and Country Estate, Hartbeespoort, 2016, North West
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1318e462663766d0702e44c899d5afa7cc319dd2c9803cb1e3116eeb22c97b857ae2b01fee5a59f6f5e60084decbabd4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R4 700 per night (sleeps 10)
1514Pecanwood DrivePecanwood Golf and Country Estate2016North West021 201 890114:00-19:0010:00-25.764105527.8584561