Successfully reported

10 Fairway View

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Engela V
Kort verblyf
3.2
Mei 2025

Pragtige plek gewees maar verskriklik onnet en gebrek aan breek- en messe goed. Die huis self was pragtig gewees, maar het nog nooit in my lewe 'n plek beleef wat so sleg skoongemaak was nie. Ons het daar aangekom en my een dogter se badkamer het 'n vroue 'pantie' agtergebly van die vorige mense. Leë toiletrolle in die vullisblik en by die toilet en die stort het 'n bol swart hare op die vloer gelê, sowel as glasstukke. In my ander dogter se kamer het ou lekkers en papiere onder die bed gelê en toiletpapierstukke op die vloer. Drie van die badkamers se storte het nie deure gehad nie (gebrek). Die 'gastehanddoeke' was nie in die badkamers of kamers nie en het op 'n hoop op die eetkamertafel gelê, en daar was nie 'n spieël in een van die kamers nie. Slegs die een kamer het 'n spieël op die vloer gehad! Daar was slegs vier steakmesse in die huis wat veronderstel is om tien mense te akkommodeer, drie wynglase, twee bierglase, en een klein koeldrankglas wat gekraak was. Basies was daar niks waarvan daar tien was of eers naby tien nie (die plek akkommodeer tien mense). Mens kan nie glo dat mens soveel betaal en ver moet ry en daar is nie aan minimum standaarde voldoen nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pecanwood Drive, Pecanwood Golf and Country Estate, Hartbeespoort, 2016, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1318e462663766d0702e44c899d5afa7cc319dd2c9803cb1e3116eeb22c97b857ae2b01fee5a59f6f5e60084decbabd4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 Pecanwood Drive Pecanwood Golf and Country Estate 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7641055 27.8584561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang