Successfully reported
+27

10 Kingsley Close

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 Kingsley Close is 'n gerieflik gemeubileerde korttermyn-semi-selfsorgeenheid vir 4 mense in Denvar Park, George.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n bad met 'n stort oorhoofs, en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube, en vir gerief sal linne, handdoeke, seep, skoonmaakmiddels en sjampoe voorsien word.

Die eenheid word skoongemaak voor gaste opdaag en wanneer hulle uitklok. Ekstra handdoeke sal voorsien word vir gaste wat langer as 2 dae bly.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein wasbak, yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, en koffie, suiker, tee en melk sal beskikbaar wees. Daar is 'n ekstra yskas in die toesluitmotorhuis. Daar is ook net plek vir kuier buite met 'n tafel en vier stoele en vrystaande braaigeriewe. Daar is geen leefarea binne nie, slegs slaapkamers.

Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n sambreel, en 'n klein braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar in die toesluitmotorhuis, en addisionele parkeerplek is onder die sekuriteitskamera beskikbaar. Die eenheid het ook 'n veiligheidslig en -balk. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

10 Kingsley Close is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë. George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Gaste kan ook die Outeniqua-vervoermuseum besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marie R
Saam met vriende
5.0
We enjoyed every bit of our stay. Beautiful place. Beautiful place and very secure. It had everything that we needed. The most beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Charlene V
Saam met vriende
5.0
Netjies, mooi, veilig. Baie lekker gebly. Baie mooi plekkie - baie dankie, vir al jou moeite!
Okt 2025
Christopher G
5.0
My stay was brilliant, and I can't wait to come and stay again. The stay was extremely pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Nomsa N
Gesin met klein kinders
5.0
Felt like home. Top standard. Very pleasant. Enjoyed my weekend away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Curtis K
Saam met vriende
5.0
Splendid. My friends and I enjoyed it very much. The place looks amazing and feels like a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Kingsley Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fd2f0cc9886724d3f24580bf753e7668a34fd69372df48ea34f10934e0376c3f410ce10ccd2917b8291bcbe51e525c874c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 10 Kingsley Close Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.959095835673 22.488884116156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang