Successfully reported

10 On Brightside

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gabri C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Uit die boeke! Fantastiese verblyf! Eienaars was so behulpsaam en gasvry! Sal met liefde weer hier bly. Mooiste "view"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Dit was absoluut bevredigend, en het aan alle verwagtinge voldoen. 10 on Brightside lyk voorwaar soos op die foto's, indien nie beter nie! Die plek is puik. Ons was baie tevrede met die fasiliteite, en die gasvrou se diens was puik. Ek sal toe oë die plek vir enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
10 On Brightside
Baie dankie Gerrie. Waardeer baie die goeie terugvoer. Ons hoop om jou en jou lieflike familie weer te sien. Gods seen vir julle vorentoe.

Noma N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Amazing, the best place to choose. We stayed there for 2 nights, the place is lovely, Elize and the kids were friendly. We didn't want to go home. Will definitely be coming back. Nice views of the dam and the house was clean, nice decor. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Divine. The place is in a prime location close to all the tourist attractions, tranquil and breathtaking. The house is spectacular with a dam front view and beautiful lush green trees as a backdrop. The villa is spacious and spotlessly clean. Joey her mom and husband are very kind and welcoming. I will definitely go back and will recommend it to everybody. The house has everything you need. Well worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Pragtige, nuwe huis met uitstekende ligging, uitsigte en wonderlike gasvryheid en diens. Sal definitief weer daar tuisgaan! Ons het die huis, ligging, omgewing en gasvryheid baie geniet. Ons verblyf was baie goeie waarde vir geld en ons gasvrou was baie akkommoderend toe ons planne verander het. Ons het die ekstra hout geniet vir ons vure saans en ook die professionele skoonmaakdienste. Net 2 aspekte wat ek sou kon aanbeveel om dit selfs beter te maak: Daar is TV's in die kamers, maar geen TV in die leefarea nie. Ons was 'n groep wat saans saam gebraai en gekuier het en daar was heelwat sport wat ons eintlik saam wou kyk, maar nie kon nie. Ek stel voor dat hulle casserole/bakke byvoeg tot hulle reeds uitstekende toerusting. Dit help net as mens braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Absoluut fantasties! Joey, haar man Vaughan en haar ma Elize was ongelooflike gasvroue en gasheer. 10 on Brightside is op 'n eco/aero landgoed geleë. Dis baie veilig, baie stil en in 'n pragtige omgewing. Sal vir seker weer daar bespreek. Ek beveel dit ten sterkste aan, dis ongelooflike akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
10 On Brightside
Baie dankie Deon. Ons waardeer julle ondersteunig en julle vriendelikheid.

Mathilda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Pragtige netjiese verblyf, alles wat jy nodig het. Heerlik gekuier, gesin met vriende en kleinkind. Alles pragtig, skoon, netjies, puik verblyf. Baie veilig. Baie mooi uitsig stil en rustig. Vriendelike mense. Baie dankie Joey, ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Amazing! 10 on Brightside is definitief elke sent werd. Die verblyf en ligging is besonders (iets wat ‘n mens self moet sien om te verstaan) en die ‘hosts’ was amazing! Sal 10 on Brightside aanbeveel vir enige persoon wat net bietjie wil ‘relax’ en die skoonheid van die natuur wil inneem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2018

Baie lekker. Baie vriendelike diens vanaf die eienaars. Pragtige verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frank W
Kort verblyf
4.6
Mrt 2018

Uitstekend! Oulike plek. Baie netjiese en die eienaar en sy vrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipkopje Dam Road, 10 Brightside Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1deb433f9d555c67bbbf2357adabd7aa8ecaa960c177e9e23b599094b15a0753f778119bd8bcc8e8b9b8f868ffba661f560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Klipkopje Dam Road 10 Brightside Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.233888888889 31.015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang