10 On Cane Street
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Cane Street, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Net 5 minute se stap van die strand en rivier af, is 10 On Cane Street 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis wat jou 'n tuis-weg-van-die-huis-gevoel gee.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste, 2 knus slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware. Die sentrale eetkamertafel is perfek vir gaste om saam maaltye te geniet, en die gemaklike sitkamer het 'n knus rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite vind jy 'n lieflike tuin met braaigeriewe. Gaste kan veilige parkering van die straat af geniet, en vir veiligheidsdoeleindes het die eiendom kamerabewaking.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Cane Street, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink 10 On Cane Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Cane Street, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang