Successfully reported
+49

10 on de Jongh

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 de Jongh Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

10 on de Jongh bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Yzerfontein, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek, weg van die gewoel en gejaag van die alledaagse stadsgeraas.

Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad het. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die moderne leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke is perfek vir maaltye saam met geliefdes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, asook gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en gedurende somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 10 de Jongh Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on de Jongh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 de Jongh Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77905aff7afb6091d8cff886698a35b1e003f75260b573da74b7eae32e3eb593fdd9c414626d1689b529d67f9e57a2e28d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 10 de Jongh Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349929501376 18.152008394994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang