10 On De Villiers
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
-
Vanaf
R520R468 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 On De Villiers bied bekostigbare en gemaklike oornagverblyf in die stil dorpie Winburg in die Vrystaat. Verblyf word voorsien in 'n netjiese, goed toegeruste karavaan, ideaal vir reisigers wat 'n veilige en gerieflike oornagplek soek.
Die karavaan bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Dit sluit 'n toilet en 'n wasbak in.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en kasruimte. Die karavaan het toegang tot elektrisiteit en WiFi is beskikbaar.
Die karavaan is agter 'n veilige hek geleë wat snags gesluit word, met genoeg parkering op die perseel vir groter voertuie of mediumgrootte busse. Dit is 'n praktiese opsie vir gaste op pad na hul volgende bestemming of diegene wat Winburg wil verken.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang