Successfully reported
+59

10 on Fairview B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Fairview Street, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R865 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af.

Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere, matte, plafonwaaiers air cons en slim-TV, en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het sy eie stoep met 'n tafel en twee stoele.

Die B&B is 'n ou huis met groot kamers, 'n tradisionele houtvloer en 'n hoë plafon. Die kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort en 'n bad. Gaste kan gerus van die aparte sitarea met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en ontbytstasie gebruik maak.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met volledige DStv ontspan. Gratis onbeperkte WiFi word voorsien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die tariewe sluit verblyf, koffie, tee en 'n ontbytpakkie in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alicia L
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Amazing! Wish the sign-out time was later. Pleasure dealing with the owners - always friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Dillon D
5.0
Amazing. I had a great stay at this place. I would recommend this spot highly to friends and family. I will definitely check in again s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Charles J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en bekostigbaar. Baie bekostigbaar en netjies. Gasheer en sy vrou is baie vriendelik!
Apr 2025
Chaneal P
5.0
Asemrowend. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly! Die ontvangs was baie goed en die verblyf het my baie laat ontspan.
Nov 2024
Marielle D
5.0
Verwelkomend en aangenaam. Denis en Nerina is besonderse vriendelike gashere. Ek en my honde het tuis gevoel van die begin af tot die einde.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Fairview Street, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on Fairview B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 865
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 865
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Fairview Street, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a005f74c654dabdee8ad407f841083a94dc8ad6f413a78c18fa5671c325b5f5a8e1a62664cd52bed85d8e15dd8efd2be3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 10 Fairview Street Denneberg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.733300075488 18.979608542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang