Successfully reported
+15

10 on ou Kraal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ou Kraal Way, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 on ou Kraal is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Edgemead. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek of 'n sakereisiger.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gedeelde braai- en swembadarea waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste het veilige parkering van die straat af op die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk-winkelsentrum sowel as die Durbanville-wynroete. Dit is ook ongeveer 15 km vanaf die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 10 Ou Kraal Way, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ou Kraal Way, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeafb608dca40697b541e0e548c3b4072491c3379aa1dde07b37d02547f0b044c23c89564b3650a508e9cdc6164a9abe1d838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 Ou Kraal Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.865219 18.5547925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang