Successfully reported
+16

10 on Waboom

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Waboomsdraai Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 on Waboom is 'n lieflike, knus selfsorg-vakansiekothuis verbonde aan 'n woonhuis in Montagu, perfek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei en breekware in. In die sitkamer kan gaste gemaklike sitplek en 'n TV met DStv premium geniet. Die kothuis is toegerus met sonpanele.

Gaste het toegang tot 'n omheinde patio met uitsigte oor die swembad, 'n Weber om buite te kook, en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elisma B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, mooi en ruim verblyf en pragtige uitsig! Eerste klas! Die eienaars is ongelooflik gasvry en behulpsaam! Die plek is pragtig ing...
Sien meer
Okt 2025
Lizinda S
Saam met vriende
5.0
Ontspan. Baie oulike en skoon plekkie. Ons het dit baie geniet en sal die plek beslis aanbeveel.
Okt 2025
Altus L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, quiet, comfortable, amazing views. Really nice place for a getaway. Pity we couldn't stay longer. Amazing views of the mounta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Isabel N
Saam met lewensmaat
5.0
Diè plek om te bly in Montagu. Pragtige toegeruste en netjiese woonstel. Het alles en nog meer wat nodig is. Ongelooflike mooi uitsig oor berge. Heerl...
Sien meer
Okt 2025
Des R
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster verblyf in 'n asemrowende omgewing. 10 on Waboom is 'n lieflike, ruim woonstel met pragtige uitsigte op die berge en die natuur. Die eenheid i...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Waboomsdraai Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on Waboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Waboomsdraai Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc9f6824568d15a9fa4eebd14585c0378df25f6ac647f49ca640e52822a6f5003fd88430469d2ecd34e7fd505d9fdc8aa01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 10 Waboomsdraai Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786347986745 20.107483862701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang