10 Seaverge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Beach Avenue, Unit 10 Sea Verge, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
10 Seaverge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie kusdorp.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die twee ander slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met sitplek, braaigeriewe en ongerepte see-uitsigte, en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Port Edward-strand is ongeveer 900 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adeela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 11 Beach Avenue, Unit 10 Sea Verge, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Seaverge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Beach Avenue, Unit 10 Sea Verge, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang