10 Van Der Westhuizen
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Van Der Westhuizen Street, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 Van Der Westhuizen is in Valmary Park, Durbanville, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir 'n sakereisiger, vakansieganger of as gerieflike oornagverblyf. Die verblyf beskik oor 2 woonstelle met aparte, privaat ingange.
Woonstel A het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Woonstel B is 'n ateljeewoonstel wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook 'n skuifdeur wat na die tuin lei.
Elke woonstel het veilige parkeerplek op die perseel en is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstelle is ook binne maklike bereik van besienswaardighede in die area, insluitend wingerde en alles wat die Stad Kaapstad bied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Van Der Westhuizen Street, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 10 Van Der Westhuizen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Van Der Westhuizen Street, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang