1000 Hills Luxury Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Valley Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1000 Hills Luxury Cabin is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaars se perseel geleë is, in die Vallei van 'n 1000 Heuwels, langsaan die Safari Park in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf weg van die gedruis van die stad af.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste toegerus.
Die sitkamer het gerieflike sitplek en die eetarea lei na 'n beskutte dek met 'n gasbraai en pragtige uitsigte oor die omgewing. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie, agter afstandbeheerde hekke.
Gaste kan die ongelooflike sonsopkomste bewonder, voëlkyk en ook die wild wat in die verte wei, aanskou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Trish Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 70 Valley Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1000 Hills Luxury Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Valley Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang