Successfully reported
+43

110 Main, Paarl

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

110 Main, Paarl is aan die voet van die Paarlberge geleë. Hierdie woonstelle is ideaal geleë vir reisigers wat die Kaapse Wynlande en die omliggende geskiedenis wil verken of om liggaam, gees en siel te verkwik in die vrede van die platteland.

Die verblyf bestaan uit 3 woonstelle.

Woonstel 1 beskik oor 'n ruim kamer met 'n kombuisie en badkamer, wat 'n gerieflike en funksionele leefarea bied.

Woonstel 2 het 'n slaapkamer met 'n en suite-stort, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n slaapbank. Beide Woonstel 1 en Woonstel 2 kyk uit oor 'n verfrissende swembad, perfek vir ontspanning.

Woonstel 3 bied 'n rustige en privaat hawe, ideaal om te ontspan na 'n dag van verken en die vallei se wyn geniet. Hierdie woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer (slegs stort), 'n kombuis en 'n sitarea met twee enkelbeddens, wat genoeg spasie bied vir gaste om te ontspan en hul volgende avonture te beplan.

Alhoewel die woonstelle volledig toegeruste kombuise het, is van die dorp se gewildste restaurante net 'n entjie se stap langs die skilderagtige Hoofweg af. Behalwe om die Paarl Wynroete te ervaar, is die Swartland, Wellington, Franschhoek en Stellenbosch Wynroetes almal binne 20 minute se ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsa P
5.0
Baie vriendelike ontvangs en die plek is so netjies en mooi. Baie netjies en veilig!
Mei 2025
Alvin S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. I was very impressed. Marlene kept in contact as we were running late, and she ensured that we had access to get in, and she...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pieter D
5.0
Perfekte ligging en alles wat ek nodig gehad het. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Apr 2025
Hein B
5.0
Lekker ruim, netjies en super skoon. Die verblyf was aangenaam. Marlene is 'n uitstekende gasvrou.
Mrt 2025
Francien A
5.0
Baie lekker sal weer bespreek. Swembad baie geniet. Dit was rustig en stil.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 110 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 110 Main, Paarl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRF0G2WpVOELkMxD65YRSEWIkr67kUAiDOzOErUWtzr663sGpa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 110 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.748623401376 18.961224810533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang