Successfully reported
+21

102 Palma @ The Island Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

102 Palma is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil kompleks in Century City, Kaapstad. Hierdie stylvolle en gerieflike woonstel verseker 'n heerlike verblyf vir sy gaste.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die uitnodigende dog funksionele leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n slim-TV, komplimentêre WiFi en 'n eetarea. Vir diegene wat die buitelewe geniet, bied die woonstel 'n uitnodigende balkonruimte, perfek vir gaste om te ontspan. Die kompleks se geriewe op die perseel sluit 'n volledig toegeruste gimnasium, swembad en veilige parkeerplek in.

Hierdie woonstel is in 'n gesogte woonbuurt geleë en bied gerieflike toegang tot een van Kaapstad se grootste winkelsentrums, eetplekke en openbare vervoer. Gaste kan die area se bekoring verken of moeiteloos die hartjie van die stad aandurf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shamiso Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 102 Palma @ The Island Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e7817b5637e33a4d4dfd7479a3f91eb3f0b867d6cfcd08e4d3e724b6cd3b8405b64096f2ef98855b19a441c002166ea363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Unit 155 Palma, The Island Club Northbank Lane 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890633076135 18.508327249836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang