Successfully reported
+21

102 Palma @ The Island Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

102 Palma is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil kompleks in Century City, Kaapstad. Die stylvolle en gerieflike woonstel verseker heerlike verblyf aan gaste.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus dog funksionele oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n eetarea. Buite is daar 'n balkon waar gaste kan ontspan. Die kompleks se geriewe op die perseel sluit 'n volledig toegeruste gimnasium, swembad en veilige parkeerplek in.

Die woonstel is in 'n gesogte woonbuurt geleë en bied gerieflike toegang tot een van Kaapstad se grootste winkelsentrums, restaurante en openbare vervoer. Gaste kan die area se bekoring verken of moeiteloos die hartjie van die stad besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shamiso Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 102 Palma @ The Island Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 155 Palma, The Island Club, Northbank Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e7817b5637e33a4d4dfd7479a3f91eb3f0b867d6cfcd08e4d3e724b6cd3b8405b64096f2ef98855b19a441c002166ea363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Unit 155 Palma, The Island Club Northbank Lane 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890633076135 18.508327249836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang