104 Clarewood
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Clarewood, Frederick Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
104 Clarewood bied gemaklike akkommodasie vir korporatiewe of ontspanningsverblyf. Die woonstel is stylvol saamgestel, veilig en sentraal geleë in 'n rustige area binne loopafstand van Claremont se middestad. Dit bied slaapplek vir 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering en 'n rustige omgewing, ideaal vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 104 Clarewood, Frederick Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Clarewood, Frederick Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang