104 on Heritage Square
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
104 on Heritage Square is 'n kontemporêre selfsorg-loftwoonstel sentraal geleë in die veilige Heritage Square-kompleks in Durbanville, ideaal vir groter groepe.
Hierdie eenheid met lugversorging kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die boonste solderslaapkamer 2 koningingrootte-beddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n ruim patio met buitesitplek. 24-uur-sekuriteit op die perseel en kelderparkering bied gemoedsrus gedurende u besoek. Gaste kan nabygeleë restaurante en winkelsentrums geniet en die Durbanville-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 104 on Heritage Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang