Driftsands Colin Street 105
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftsands Colin Street 105 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 50 m van die see af en oorkant die pad van die Uvongo-getypoel geleë, met die Uvongo-badstrand binne maklike bereik.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 mense en bied lieflike see-uitsigte vanaf sy privaat balkon. Albei kamers is ingerig met 'n dubbelbed en die sitkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede badkamer apart is en 'n bad het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Boonop is daar 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale in die sitkamer met lugversorging. Die toegeboude balkon het 'n buitesitarea asook braaigeriewe en spog met lieflike see-uitsigte. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 'n enkel mediumgrootte voertuig.
Die omliggende area bied geleenthede vir strandwandelings, wateraktiwiteite, eet by plaaslike restaurante en om besienswaardighede in die area te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang