Driftsands Colin Street 105
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftsands Colin Street 105 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is net 50 m van die see af, oorkant die pad van die Uvongo-getypoel en naby die Uvongo-swemstrand geleë.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n lieflike see-uitsig vanaf die privaat balkon. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede aparte badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n toegeboude balkon met 'n sitarea, braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Onderdakparkeerplek word vir 'n mediumgrootte-voertuig voorsien.
Gaste kan op die strand gaan stap, wateraktiwiteite geniet, by plaaslike restaurante vir ete aansit en besienswaardighede in die area besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang