105 on Beach | Whale Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
105 on Beach | Whale Studio is geleë op die eienaar se eiendom in St Helenabaai, 'n kusdorp in die Weskusdistrik, langs die baai se kuslyn. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige see-wegbreek soek.
Die kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik ook oor 'n werkslessenaar en gratis WiFi.
'n Yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien vir gaste se gerief. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Geniet die swembad en ontspan op die buitemeubels terwyl jy die pragtige 180-grade see-uitsigte inneem. Veilige parkering word voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dianne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 10 Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang