106 On Heritage Square
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 320 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
106 On Heritage Square is 'n kontemporêre solder-ateljeewoonstel wat sentraal in die veilige Heritage Square-kompleks in Durbanville geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n koningingrootte-bed, gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met sitplek. Die gebou bied 24-uur-sekuriteit en kelderparkeerplek en is ook naby restaurante, winkelsentrums en die Durbanville-wynroete geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 106 On Heritage Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang