Successfully reported
+15

107 @ Nautica

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

107 @ Nautica is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die bekende Diaz-strand in De Bakke, Mosselbaai. Dit is 'n ideale keuse vir romantiese wegbreke vir paartjies, of vir sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, genoeg stoorplek vir bagasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n toonbank met sitplek vir 2 het. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n skilderagtige uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite op die balkon is daar braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Die woonstel is gerieflik naby besienswaardighede, restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ulandie F
5.0
Rustigheid en seelug met die sonopkoms en ondergang perfek. Ek het die verblyf geniet.
Aug 2025
Rick Micheal J
Gesin met klein kinders
5.0
Clean & very beautiful flat with enough space and facilities. My family had a great time in Mossel Bay while staying at Nautica Room 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dreyan L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic stay with a lovely view. Spacious with a fantastic view and close to all the necessary facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Fergus P
Gesin met tieners
4.8
It was very nice in all ways. Fabulous, excellent and great for a family trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Bradley K
Gesin met klein kinders
4.8
Cosy and nice view. Nice and clean place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 1 Bakke Street, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 @ Nautica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe701cb0e49c347b81e07e88400673ef84c5d285877378843c7dff26022db3a7054abb6826fb39b0d6ccfbecc1ef1560df687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171843809422 22.123120730931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang