107 Dorpstraat Boutique Hotel
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 975R2 232 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffiewinkels en restaurante.
Die hotel het luukse en suite-kamers en 'n selfsorg-ateljee. Elke ruim kamer is smaakvol versier en toegerus met 100% katoen-perkallinne, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, gratis WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Ontbyt kan genuttig word by die wynkroeg met sy beperkte spyskaart en groot verskeidenheid van Suid-Afrika se beste wyne. Die argitektuur in Stellenbosch se pragtige middedorp is van groot historiese waarde en die dorp spog ook met bekende skole en 'n uitstekende universiteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Craig Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang