Successfully reported

108 On Heritage Square

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Larissa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Ons komplimenteer ontbyt was die kersie op die koek. Dankie. Baie lekker gebly. Ons bure was ongelukkig tot laat-aand baie rumoerig en baie geraas gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie tevrede. Baie tevrede met die verblyf. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Die eenheid is ruim, skoon en gemaklik om in te bly. Kan hom beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2025

Nice place, noisy area. The music of the nearby nightlife was very disturbing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c09d0863536a6336a8b61c8ad4b10c7458582a0cb089c6adba0e5eeace9e9fbb5daa3c07c78d3edcb3b32a6367d90bc1d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Corner of Gladstone and Vrede Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.833300597356 18.646293820902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang