108 Terra Mare
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
108 Terra Mare bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel in die Terra Mare-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is ideaal geleë 90 m vanaf die strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en beskik oor 'n groot balkon waar mens kan ontspan. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer en -eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die woonstel is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lugversorging vir daardie warm somersdae.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 234
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 108 Terra Mare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang