109 @ Mauser
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
109 @ Mauser is 'n semi-selfsorgeenheid wat die boonste vlak van die eienaar se hoofwoning in 'n veilige landgoed in Modderrivier beslaan. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n solo-sakereisiger wat op soek is na kwaliteit oornagverblyf.
Dié oopplan-eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het hierdie eenheid ook 'n rusbank en 'n kas, en die skuifdeure maak oop na 'n klein balkon waar gaste die uitsigte kan geniet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele en 'n TV met volledige DStv. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en kan 'n ete by die landgoed se restaurant geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henk & Duif Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink 109 @ Mauser het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang