109 @ Mauser
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
109 @ Mauser is 'n semi-selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning op 'n veilige landgoed in Modderrivier. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n enkelreisiger op soek na gehalte-oornagverblyf.
Die oopplan-eenheid het lugversoging, bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n rusbank en 'n klerekas en skuifdeure wat na 'n klein balkon met 'n mooi uitsig lei.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrgoolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele en 'n TV met die volle DStv-pakket. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan maaltye by die landgoed se restaurant gaan geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henk & Duif Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink 109 @ Mauser het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Mauser Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang