109 On Meyer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
109 On Meyer is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Loeriepark. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar, stoel, platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n klein braai op die stoep.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is naby groot winkelsentrums, restaurante en strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 109 On Meyer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang