109 On Meyer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
109 On Meyer is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Loeriepark, ideaal vir 'n paartjie, enkellopende of korporatiewe reisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Lessenaar, stoel en platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Klein braai is op die stoep beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby groot winkelsentrums, restaurante en strande geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 109 On Meyer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang