10de Laan Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer, die kleinste van die eenhede, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi. Elke kamer het 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Vervoer na en vanaf die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Goed gemanierde klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n alarmstelsel. Daar is 'n privaat braai-area, buitesitplek en veilige parkeerplek by die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Vervoer na en vanaf die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Goed gemanierde klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging, 'n koning grootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n ekstra driekwartbed. Die en-suite badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n alarmstelsel. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, oondjie met 2 stoofplate, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het n privaat braaiplek en kuierarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Vervoer na en vanaf die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Goed gemanierde klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed, en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstofie, yskas, breekware en eetgerei toegerus. Die kamer het sy eie braai- en piekniek-area en WiFi. Elke kamer het 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek langs die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B en selfsorg
Huisreëls
Vervoer na en vanaf die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Goed gemanierde klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang