Successfully reported
+69

10de Laan Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

10de Laan Gastehuis is in Walvisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf-opsies om aan gaste se behoeftes te voldoen. Al die eenhede het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n LED-TV met DStv en komplimentêre WiFi. Drie van die eenhede het privaat braaigeriewe en elke eenheid spog met 'n alarm en veilige parkeerplek. 'n Buffet-ontbyt is ook ingesluit.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die strandmeer en voëlparadys, Walvisbaai se waterfront met toeristewinkels en restaurante, Katamaranvaarte, duinetoere, fotografietoere en kajak-uitstappies in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n kort tydperk in Walvisbaai. Ons is baie vriendelik ontvang en ons kamer was reeds reg. Ontbyt was ook baie lekker.
Jul 2025
Janice W
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and comfortable. Lovely, comfortable, clean room. Very good location. Lovely breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Frederick P
Besigheidsreis
5.0
Wonderlike verblyf. Baie goeie ligging. Netjiese skoon verblyf. Wonderlike diens en baie lekker ontbyt.
Jul 2024
Roleen O
4.8
It was peaceful. Very nice, clean, secure place. A little bit of a mix-up with rooms but was sorted quickly. Would suggest more space i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ahmed C
Saam met vriende
4.6
Very well equipped room. Elizabeth was extremely professional and helpful. She accommodated our very large catch of fish in her freezer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink 10de Laan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b7e172d5bd61dcaa5406dcdf15f19c57138d1807556da427ec31d1fda1c038a3dc420f180af12f6013e613d9bc9ce42a12b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 103 Nangolo Mbumba Avenue Walvis Bay Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.96393671511 14.496671416567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang