10de Laan Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10de Laan Gastehuis is in Walvisbaai, Namibia, geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié gastehuis bied B&B- en selfsorg verblyf. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n LED-TV met DStv en gratis WiFi. Drie van die eenhede het privaat braaigeriewe en elke eenheid het sy eie alarm en veilige parkeerplek. 'n Buffet en Engelse ontbyt is ook ingesluit.
Die gastehuis is naby die strandmeer, voëlparadys, Walvisbaai Waterfront met winkels en restaurante, katamaran-bootritte, duintoere, fotografietoere en kajakvaarte geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink 10de Laan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 103 Nangolo Mbumba Avenue, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang